Eksodus 35:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Ses dae lank mag werk gedoen word, maar die sewende dag moet vir julle iets heiligs word, ’n sabbat, ’n spesiale rusdag vir Jehovah.+ Enigiemand wat op daardie dag werk doen, moet doodgemaak word.+
2 Ses dae lank mag werk gedoen word, maar die sewende dag moet vir julle iets heiligs word, ’n sabbat, ’n spesiale rusdag vir Jehovah.+ Enigiemand wat op daardie dag werk doen, moet doodgemaak word.+