Eksodus 35:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Al die mans en vrouens wie se hart hulle beweeg het, het iets gebring vir die werk wat Jehovah deur middel van Moses beveel het gedoen moet word. Die Israeliete het dit as ’n vrywillige offer vir Jehovah gebring.+
29 Al die mans en vrouens wie se hart hulle beweeg het, het iets gebring vir die werk wat Jehovah deur middel van Moses beveel het gedoen moet word. Die Israeliete het dit as ’n vrywillige offer vir Jehovah gebring.+