Eksodus 36:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 “Besaʹleël moet saam met Ohoʹliab werk, en saam met elke vaardige man* aan wie Jehovah wysheid en begrip gegee het sodat hulle sal weet hoe om al die werk in verband met die heilige diens te doen net soos Jehovah beveel het.”+
36 “Besaʹleël moet saam met Ohoʹliab werk, en saam met elke vaardige man* aan wie Jehovah wysheid en begrip gegee het sodat hulle sal weet hoe om al die werk in verband met die heilige diens te doen net soos Jehovah beveel het.”+