Eksodus 37:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Die twee gerubs het hulle vlerke na bo uitgesprei, bo-oor die deksel.+ Hulle koppe was na mekaar toe, en hulle gesigte het na die deksel afgekyk.+
9 Die twee gerubs het hulle vlerke na bo uitgesprei, bo-oor die deksel.+ Hulle koppe was na mekaar toe, en hulle gesigte het na die deksel afgekyk.+