-
Eksodus 37:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Drie kelke in die vorm van amandelblomme was aan die een stel arms, met knoppe en bloeisels wat mekaar afwissel, en drie kelke in die vorm van amandelblomme was aan die ander stel arms, met knoppe en bloeisels wat mekaar afwissel. Dit is hoe die ses arms gemaak is wat uit die steel van die lampstaander gekom het.
-