Eksodus 38:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Toe het hy die koperkom+ en sy kopervoetstuk gemaak. Hy het dit gemaak van die spieëls* van die vrouens wat georganiseer is om by die ingang van die tent van samekoms te dien. Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 38:8 Die Wagtoring,2015/4/1, bl. 15
8 Toe het hy die koperkom+ en sy kopervoetstuk gemaak. Hy het dit gemaak van die spieëls* van die vrouens wat georganiseer is om by die ingang van die tent van samekoms te dien.