Eksodus 38:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Maar aan die westekant was daar hangende gordyne wat oor ’n lengte van 50 el gestrek het. Daar was tien pilare en tien voetstukke, en die hakies van die pilare en hulle verbindingstukke* was van silwer.
12 Maar aan die westekant was daar hangende gordyne wat oor ’n lengte van 50 el gestrek het. Daar was tien pilare en tien voetstukke, en die hakies van die pilare en hulle verbindingstukke* was van silwer.