Eksodus 38:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Die skerm* van die ingang van die voorhof was geweef van blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad. Dit was 20 el lank en 5 el hoog, net so hoog soos die hangende gordyne van die voorhof.+
18 Die skerm* van die ingang van die voorhof was geweef van blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad. Dit was 20 el lank en 5 el hoog, net so hoog soos die hangende gordyne van die voorhof.+