Eksodus 38:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Hulle vier pilare en hulle vier voetstukke was van koper gemaak. Hulle hakies en verbindingstukke* was van silwer, en hulle kopstukke was met silwer oorgetrek.
19 Hulle vier pilare en hulle vier voetstukke was van koper gemaak. Hulle hakies en verbindingstukke* was van silwer, en hulle kopstukke was met silwer oorgetrek.