Eksodus 39:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Daarna het hy die borsstuk+ gemaak. Dit was die werk van ’n borduurder, net soos die efod. Dit was van goud, blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad.+
8 Daarna het hy die borsstuk+ gemaak. Dit was die werk van ’n borduurder, net soos die efod. Dit was van goud, blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad.+