-
Eksodus 39:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Die stene het ooreengestem met die name van die 12 seuns van Israel, en die name is gegraveer soos dit op ’n seël gegraveer sou word. Elke naam het een van die 12 stamme verteenwoordig.
-