Eksodus 39:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Uiteindelik het hulle die blink plaat, die heilige toewydingsteken,* van suiwer goud gemaak en ’n opskrif daarop gegraveer, net soos daar op ’n seël gegraveer sou word: “Heiligheid behoort aan Jehovah.”+ Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 39:30 Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1816
30 Uiteindelik het hulle die blink plaat, die heilige toewydingsteken,* van suiwer goud gemaak en ’n opskrif daarop gegraveer, net soos daar op ’n seël gegraveer sou word: “Heiligheid behoort aan Jehovah.”+