Eksodus 39:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 So is al die werk vir die tabernakel, die tent van samekoms, voltooi, en die Israeliete het alles gedoen wat Jehovah Moses beveel het.+ Hulle het net so gedoen. Eksodus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 39:32 Die Wagtoring,1995/12/15, bl. 13
32 So is al die werk vir die tabernakel, die tent van samekoms, voltooi, en die Israeliete het alles gedoen wat Jehovah Moses beveel het.+ Hulle het net so gedoen.