Eksodus 40:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Daarna moet jy die salfolie+ neem en die tabernakel salf, sowel as alles wat daarin is,+ en jy moet dit en al sy voorwerpe heilig, sodat dit iets heiligs sal word.
9 Daarna moet jy die salfolie+ neem en die tabernakel salf, sowel as alles wat daarin is,+ en jy moet dit en al sy voorwerpe heilig, sodat dit iets heiligs sal word.