Levitikus 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Sy ingewande en sy pote moet met water gewas word, en die priester moet dit alles op die altaar laat rook as ’n brandoffer. Dit is ’n vuuroffer met ’n aangename* geur vir Jehovah.+
9 Sy ingewande en sy pote moet met water gewas word, en die priester moet dit alles op die altaar laat rook as ’n brandoffer. Dit is ’n vuuroffer met ’n aangename* geur vir Jehovah.+