-
Levitikus 3:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Hy moet sy hand op die kop van sy offer sit, en dit moet voor die tent van samekoms geslag word. Aäron se seuns moet al die kante van die altaar met die bloed besprinkel.
-