18 As daar egter wel op die derde dag van die vleis van sy vrede-offer geëet word, sal die persoon wat dit aanbied, nie God se goedkeuring verkry nie. Dit sal nie in sy guns tel nie. Dit is iets afstootliks, en die persoon wat daarvan eet, sal die gevolge dra van sy oortreding.+