Levitikus 8:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Daarna het hy vir Aäron die kleed+ aangetrek, die lyfband+ om sy middel gesit, vir hom die moulose oorkleed+ en die efod+ aangetrek en dit met die geweefde lyfband+ van die efod styf om hom vasgebind.
7 Daarna het hy vir Aäron die kleed+ aangetrek, die lyfband+ om sy middel gesit, vir hom die moulose oorkleed+ en die efod+ aangetrek en dit met die geweefde lyfband+ van die efod styf om hom vasgebind.