Levitikus 9:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Toe het Aäron sy hande na die volk toe uitgestrek en hulle geseën+ en van die altaar afgekom nadat hy die sonde-offer en die brandoffer en die vrede-offers* gebring het.
22 Toe het Aäron sy hande na die volk toe uitgestrek en hulle geseën+ en van die altaar afgekom nadat hy die sonde-offer en die brandoffer en die vrede-offers* gebring het.