Levitikus 11:40 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 40 Enigiemand wat van die dooie liggaam eet, moet sy klere was, en hy sal tot die aand toe onrein wees.+ Enigiemand wat die dooie liggaam wegdra, moet sy klere was, en hy sal tot die aand toe onrein wees. Levitikus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 11:40 Die Wagtoring,2005/7/1, bl. 27
40 Enigiemand wat van die dooie liggaam eet, moet sy klere was, en hy sal tot die aand toe onrein wees.+ Enigiemand wat die dooie liggaam wegdra, moet sy klere was, en hy sal tot die aand toe onrein wees.