Levitikus 18:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Maar julle, die gebore Israeliete en die uitlanders wat onder julle woon,+ moet my wetsbepalings en my regterlike bevele onderhou,+ en julle mag nie enige van hierdie afskuwelike dinge doen nie.
26 Maar julle, die gebore Israeliete en die uitlanders wat onder julle woon,+ moet my wetsbepalings en my regterlike bevele onderhou,+ en julle mag nie enige van hierdie afskuwelike dinge doen nie.