Levitikus 23:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 “Sê vir die Israeliete: ‘Wanneer julle uiteindelik in die land kom wat ek aan julle gee en julle die oes daarvan ingesamel het, moet julle ’n graanbondel van die eerste opbrengs*+ van julle oes na die priester toe bring.+ Levitikus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 23:10 Die Wagtoring,2007/7/15, bl. 26
10 “Sê vir die Israeliete: ‘Wanneer julle uiteindelik in die land kom wat ek aan julle gee en julle die oes daarvan ingesamel het, moet julle ’n graanbondel van die eerste opbrengs*+ van julle oes na die priester toe bring.+