Levitikus 24:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Dit moet Aäron en sy seuns s’n word,+ en hulle moet dit op ’n heilige plek eet,+ want dit is iets besonder heiligs vir hom uit Jehovah se vuuroffers, as ’n permanente wetsvoorskrif.”
9 Dit moet Aäron en sy seuns s’n word,+ en hulle moet dit op ’n heilige plek eet,+ want dit is iets besonder heiligs vir hom uit Jehovah se vuuroffers, as ’n permanente wetsvoorskrif.”