Levitikus 24:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Onder die Israeliete was daar ’n seun van ’n Israelitiese vrou en ’n Egiptiese man,+ en hy en ’n Israelitiese man het in die kamp met mekaar begin baklei.
10 Onder die Israeliete was daar ’n seun van ’n Israelitiese vrou en ’n Egiptiese man,+ en hy en ’n Israelitiese man het in die kamp met mekaar begin baklei.