Levitikus 27:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 In die Jubeljaar sal die stuk grond iets heiligs vir Jehovah word, soos ’n stuk grond wat aan hom gewy is. Dit sal die priesters se eiendom word.+
21 In die Jubeljaar sal die stuk grond iets heiligs vir Jehovah word, soos ’n stuk grond wat aan hom gewy is. Dit sal die priesters se eiendom word.+