4 Nadab en Abiʹhu het egter voor Jehovah gesterf toe hulle in die wildernis Siʹnai onwettige vuur voor Jehovah geoffer het,+ en hulle het geen kinders gehad nie. Maar Eleaʹsar+ en Iʹtamar+ het voortgegaan om saam met hulle pa, Aäron, as priesters te dien.