Numeri 4:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “Hulle moet ook ’n blou doek gooi oor die tafel vir die offerbrode,+ en hulle moet die skottels, die bekers, die bakke en die kanne van die drankoffer daarop neersit.+ Die brode wat gereeld geoffer word,+ moet daarop bly.
7 “Hulle moet ook ’n blou doek gooi oor die tafel vir die offerbrode,+ en hulle moet die skottels, die bekers, die bakke en die kanne van die drankoffer daarop neersit.+ Die brode wat gereeld geoffer word,+ moet daarop bly.