Numeri 6:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 moet hy van wyn en ander alkohol wegbly. Hy mag nie asyn drink wat van wyn of van enige ander alkohol gemaak is nie.+ Hy mag geen sap drink wat van druiwe gemaak is of druiwe eet, hetsy dit vars of gedroog is nie.
3 moet hy van wyn en ander alkohol wegbly. Hy mag nie asyn drink wat van wyn of van enige ander alkohol gemaak is nie.+ Hy mag geen sap drink wat van druiwe gemaak is of druiwe eet, hetsy dit vars of gedroog is nie.