-
Numeri 6:12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 En hy moet hom weer vir Jehovah afsonder om ’n nuwe tydperk van Nasireʹërskap te begin, en hy moet ’n jong skaapram wat in sy eerste jaar is, as ’n skuldoffer bring. Maar die vorige dae sal nie tel nie, omdat hy sy Nasireʹërskap onrein gemaak het.
-