13 Maar as ’n man rein was of nie op reis was nie en hy nie die Pasga-offer voorberei het nie, moet hy doodgemaak word en so uit sy volk verwyder word,+ want hy het nie die offer van Jehovah op die vasgestelde tyd aangebied nie. So ’n man moet die gevolge van sy sonde dra.