Numeri 12:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 En Mirjam en Aäron het teen Moses begin praat weens die Kussitiese vrou met wie hy getrou het, want hy het ’n Kussitiese vrou geneem.+ Numeri Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 12:1 Die Wagtoring,2009/8/1, bl. 262004/8/1, bl. 262002/10/15, bl. 28-29
12 En Mirjam en Aäron het teen Moses begin praat weens die Kussitiese vrou met wie hy getrou het, want hy het ’n Kussitiese vrou geneem.+