Numeri 12:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Jehovah het Moses geantwoord: “Sê nou haar pa het in haar gesig gespoeg. Sou sy nie sewe dae lank verneder gewees het nie? Laat haar sewe dae lank buite die kamp onder kwarantyn geplaas word,+ en daarna mag sy teruggebring word.”
14 Jehovah het Moses geantwoord: “Sê nou haar pa het in haar gesig gespoeg. Sou sy nie sewe dae lank verneder gewees het nie? Laat haar sewe dae lank buite die kamp onder kwarantyn geplaas word,+ en daarna mag sy teruggebring word.”