Numeri 14:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Al die Israeliete het teen Moses en Aäron begin kla,+ en die hele gemeenskap van Israel het teen hulle gepraat en gesê: “As ons maar net in Egipte gesterf het, of as ons maar net in hierdie wildernis gesterf het! Numeri Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 14:2 Die Wagtoring,2006/7/15, bl. 15
2 Al die Israeliete het teen Moses en Aäron begin kla,+ en die hele gemeenskap van Israel het teen hulle gepraat en gesê: “As ons maar net in Egipte gesterf het, of as ons maar net in hierdie wildernis gesterf het!