Numeri 14:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Maar die hele gemeenskap van Israel het gesê dat hulle hulle met klippe gaan doodgooi.+ Toe het Jehovah se heerlikheid bo die tent van samekoms aan die volk Israel verskyn.+
10 Maar die hele gemeenskap van Israel het gesê dat hulle hulle met klippe gaan doodgooi.+ Toe het Jehovah se heerlikheid bo die tent van samekoms aan die volk Israel verskyn.+