Numeri 14:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Nie een van julle sal in die land ingaan wat ek met ’n eed aan julle belowe het* sodat julle daarin kan woon nie,+ behalwe Kaleb, die seun van Jefunʹne, en Josua, die seun van Nun.+
30 Nie een van julle sal in die land ingaan wat ek met ’n eed aan julle belowe het* sodat julle daarin kan woon nie,+ behalwe Kaleb, die seun van Jefunʹne, en Josua, die seun van Nun.+