-
Numeri 15:24Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
24 en as dit onopsetlik gedoen is en sonder dat die gemeenskap van Israel dit besef, dan moet die hele gemeenskap een jong bul bring as ’n brandoffer met ’n aangename* geur vir Jehovah sowel as die graanoffer en die drankoffer wat daarmee saamgaan, volgens die gewone prosedure,+ en een boklam as ’n sonde-offer.+
-