Numeri 16:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Moses het toe baie kwaad geword en vir Jehovah gesê: “Moenie hulle graanoffer aanvaar nie. Ek het nie eers ’n donkie van hulle geneem nie, en ek het nie een van hulle sleg behandel nie.”+
15 Moses het toe baie kwaad geword en vir Jehovah gesê: “Moenie hulle graanoffer aanvaar nie. Ek het nie eers ’n donkie van hulle geneem nie, en ek het nie een van hulle sleg behandel nie.”+