-
Numeri 16:47Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
47 Aäron het dit dadelik geneem, net soos Moses gesê het, en tussen die gemeente in gehardloop, en hy het gesien dat die plaag onder die volk begin het. Toe het hy die reukwerk op die vuurbak gesit en vir die volk versoening begin doen.
-