Numeri 18:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Maar die eersgebore bul en die eersgebore ramlam en die eersgebore bok moet jy nie loskoop nie.+ Hulle is iets heiligs. Jy moet hulle bloed op die altaar sprinkel+ en hulle vet laat rook as ’n vuuroffer met ’n aangename* geur vir Jehovah.+
17 Maar die eersgebore bul en die eersgebore ramlam en die eersgebore bok moet jy nie loskoop nie.+ Hulle is iets heiligs. Jy moet hulle bloed op die altaar sprinkel+ en hulle vet laat rook as ’n vuuroffer met ’n aangename* geur vir Jehovah.+