Numeri 18:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Ek het al die heilige bydraes wat die Israeliete aan Jehovah sal bydra,+ as ’n permanente voorsiening aan jou en jou seuns en jou dogters gegee.+ Dit is ’n permanente soutverbond* voor Jehovah, vir jou en jou nageslag.” Numeri Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 18:19 Ontwaak!,2002/6/8, bl. 14
19 Ek het al die heilige bydraes wat die Israeliete aan Jehovah sal bydra,+ as ’n permanente voorsiening aan jou en jou seuns en jou dogters gegee.+ Dit is ’n permanente soutverbond* voor Jehovah, vir jou en jou nageslag.”