Numeri 20:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Toe het Moses en Aäron van die gemeente af weggegaan na die ingang van die tent van samekoms en met hulle gesig na die grond toe neergebuig, en Jehovah se heerlikheid het aan hulle verskyn.+
6 Toe het Moses en Aäron van die gemeente af weggegaan na die ingang van die tent van samekoms en met hulle gesig na die grond toe neergebuig, en Jehovah se heerlikheid het aan hulle verskyn.+