Numeri 20:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Laat ons asseblief deur u land trek. Ons sal nie deur enige landery of wingerd gaan nie, en ons sal nie water uit enige put drink nie. Ons sal op die Koningsweg bly sonder om regs of links af te draai, totdat ons deur u gebied getrek het.’”+
17 Laat ons asseblief deur u land trek. Ons sal nie deur enige landery of wingerd gaan nie, en ons sal nie water uit enige put drink nie. Ons sal op die Koningsweg bly sonder om regs of links af te draai, totdat ons deur u gebied getrek het.’”+