Numeri 21:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Toe het Jehovah na Israel se stem geluister en die Kanaäniete aan hulle oorgegee, en hulle het hulle en hulle stede vernietig. Daarom het hulle die plek Horma*+ genoem.
3 Toe het Jehovah na Israel se stem geluister en die Kanaäniete aan hulle oorgegee, en hulle het hulle en hulle stede vernietig. Daarom het hulle die plek Horma*+ genoem.