Numeri 22:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Maar Biʹleam het die knegte van Balak geantwoord: “Al gee Balak my sy eie huis vol silwer en goud, kan ek niks doen, hetsy klein of groot, wat in stryd is met die bevel van Jehovah my God nie.+
18 Maar Biʹleam het die knegte van Balak geantwoord: “Al gee Balak my sy eie huis vol silwer en goud, kan ek niks doen, hetsy klein of groot, wat in stryd is met die bevel van Jehovah my God nie.+