-
Numeri 22:23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 En toe die donkie Jehovah se engel in die pad sien staan met ’n swaard in sy hand, het die donkie van die pad af na die veld probeer draai. Maar Biʹleam het die donkie begin slaan om haar na die pad te laat terugdraai.
-