Numeri 28:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Julle moet die volgende as ’n brandoffer met ’n aangename* geur vir Jehovah aanbied: twee jong bulle, een skaapram en sewe ramlammers wat elk ’n jaar oud is.+
27 Julle moet die volgende as ’n brandoffer met ’n aangename* geur vir Jehovah aanbied: twee jong bulle, een skaapram en sewe ramlammers wat elk ’n jaar oud is.+