Numeri 29:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Julle moet die volgende as ’n brandoffer aanbied, as ’n vuuroffer met ’n aangename* geur vir Jehovah: een bul, een skaapram en sewe ramlammers wat elk ’n jaar oud is, almal sonder gebrek.+
36 Julle moet die volgende as ’n brandoffer aanbied, as ’n vuuroffer met ’n aangename* geur vir Jehovah: een bul, een skaapram en sewe ramlammers wat elk ’n jaar oud is, almal sonder gebrek.+