Numeri 31:47 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 47 Toe het Moses uit die Israeliete se helfte een uit 50 geneem van die mense en van die diere en hulle vir die Leviete gegee,+ wat na die verantwoordelikhede van Jehovah se tabernakel omgesien het,+ net soos Jehovah Moses beveel het.
47 Toe het Moses uit die Israeliete se helfte een uit 50 geneem van die mense en van die diere en hulle vir die Leviete gegee,+ wat na die verantwoordelikhede van Jehovah se tabernakel omgesien het,+ net soos Jehovah Moses beveel het.