Numeri 35:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 “‘Enigiemand wat ’n persoon doodmaak, moet as ’n moordenaar doodgemaak word+ as die saak deur* getuies bevestig kan word,+ maar niemand moet doodgemaak word as daar net een persoon is wat teen hom getuig nie.
30 “‘Enigiemand wat ’n persoon doodmaak, moet as ’n moordenaar doodgemaak word+ as die saak deur* getuies bevestig kan word,+ maar niemand moet doodgemaak word as daar net een persoon is wat teen hom getuig nie.