-
Deuteronomium 1:1Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
1 Dit is wat Moses vir die hele Israel gesê het in die Jordaanstreek in die wildernis, op die woestynvlaktes oorkant Suf, tussen Paran, Tofel, Laban, Haʹserot en Di-Sahab.
-